3 responses to “East Africa

  1. Heavy cool man! Die stukke waar jy praat is ‘n nice touch. Ek check die bike het baie gehelp in Addis se verkeer, somme op die sypaaidjie pappie! Johnny Clegg en Kenia loop mooi – goeie keuse! lekker tjomma, sterkte met die laaste deel SA toe!

Leave a reply to Ronelle van Rooyen Cancel reply