Yes Tewie, hulle decline my nigerian visa in yaounde. Ek ry nou douala toe om daar te gaan probeer. Alles gaan goed! Sal post as ek weer in Douala is!
Hallo Riaan jy maak goeie vordering. stuur daai updates ons hou jou met valk oe dop!!!!
Thanks Tjom!
Waar is die updates, ons wil weet waar jy is!! Veilig ry
Wat gaan aan, ek raak nou worried vra deirdre lm te post as jy kan
Yes Tewie, hulle decline my nigerian visa in yaounde. Ek ry nou douala toe om daar te gaan probeer. Alles gaan goed! Sal post as ek weer in Douala is!